top of page

E-Kerk
Gedagte vir Vandag
Maandag, 24 November 2025 Koos Espach Die verlossing is vir elkeen wat glo (9) Hardkoppigheid kos jou baie duur Rom. 10:19-21 – “Of ‘n ander vraag: Het Israel dit dan nie verstaan nie? In die eerste plek wys ek op wat God deur Moses sê: ‘Ek gaan julle jaloers maak op mense wat nie ‘n volk is nie, en julle kwaad maak oor ‘n volk wat nie julle kennis het nie.’ 20 En Jesaja gaan selfs verder. Daar sê God: ‘Ek het My laat vind deur mense wat My nie gesoek het nie, Ek het vers
Gedagte vir Vandag
Vrydag, 21 November 2025 Koos Espach Die verlossing is vir elkeen wat glo (8) Lewende woorde van ‘n lewende God Rom. 10:15b-18 – “Daar staan ook geskrywe: ‘Hoe wonderlik klink die voetstappe van dié wat die goeie boodskap bring.’ 16 Die Israeliete het egter nie almal aan die goeie boodskap gehoor gegee nie. Jesaja sê immers: ‘Here, wie het die prediking geglo wat ons gehoor het?’ 17 Die geloof kom dus deur die prediking wat ‘n mens hoor, en die prediking wat ons hoor, is
Gedagte vir Vandag
Woensdag, 19 November 2025 Koos Espach Die verlossing is vir elkeen wat glo (7) Viva vox evangelii Rom. 10:15b – “Daar staan ook geskrywe: ‘Hoe wonderlik klink die voetstappe van dié wat die goeie boodskap bring.” Vergelyk ook Heb. 10:24-25 – “Laat ons ook na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade. 25 Ons moenie van die samekomste van die gemeente af wegbly soos party se gewoonte is nie, maar mekaar eerder aanmoedig om daarheen te gaan, en dit des
Gedagte vir Vandag
Maandag, 17 November 2025 Koos Espach Die verlossing is vir elkeen wat glo (6) Dóén die genadewoord (2) Rom. 10:14-15a – “Maar hoe kan ‘n mens Hom aanroep as jy nie in Hom glo nie? En hoe kan jy in Hom glo as jy nie van Hom gehoor het nie? En hoe kan jy van Hom hoor sonder iemand wat preek? 15 En hoe kan iemand preek as hy nie gestuur is nie?” Paulus se volgende vraag wys daarop dat die Ou Joodse Volk hoegenaamd geen verontskuldiging het nie. Sy ‘gespreksgenoot’ probeer t
Gedagte vir Vandag
Vrydag, 14 November 2025 Koos Espach Die verlossing is vir elkeen wat glo (5) Dóén die genadewoord (1) Rom. 10:14-15a – “Maar hoe kan ‘n mens Hom aanroep as jy nie in Hom glo nie? En hoe kan jy in Hom glo as jy nie van Hom gehoor het nie? En hoe kan jy van Hom hoor sonder iemand wat preek? 15 En hoe kan iemand preek as hy nie gestuur is nie?” Ten tye van Paulus se skrywe aan die Christen-gemeente in Rome, was daar verskeie “godsdienste” wat geheime paaie na redding verkon
Gedagte vir Vandag
Woensdag, 12 November 2025 Koos Espach Die verlossing is vir elkeen wat glo (4) God sluit almal in wat vir Hom ontsag het en doen wat reg is Rom. 10:11-13 – “Die Skrif sê tog: ‘Niemand wat in Hom glo, sal teleurgestel word nie.’ 12 ‘Niemand nie!’ Dit maak dus geen verskil of ‘n mens ‘n Jood of ‘n Griek is nie, want dieselfde Here is Here van almal, en Hy seën almal wat Hom aanroep, ryklik, 13 want elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.” Vergelyk ook Han
Gedagte vir Vandag
Maandag, 10 November 2025 Koos Espach Die verlossing is vir elkeen wat glo (3) Bely en glo en word gered Rom. 10:8b-13 – “En hierdie woord is die boodskap van die geloof, en dit is wat ons verkondig: 9 As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word. 10 Met die hart glo ons, en ons word vrygespreek; en met die mond bely ons, en ons word gered.” Geloof is vir baie Christene van vandag, gekomplisee
Gedagte vir Vandag
Vrydag, 7 November 2025 Koos Espach Die verlossing is vir elkeen wat glo (2) God is net ‘n gedagte ver Rom. 10:8a – “Nee, die Skrif sê: ‘Naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart.” Paulus het Woensdag vir ons verduidelik hoe naby ons is aan die skat van die evangelie. En verrassenderwys het ons gesien dat die godsdienswoord in die wetsbeskouing juis nie gesien is as die krampagtige nakoming van gebooie nie, maar as ‘n persoonlike, liefdevolle saak van die hart. Di
Gedagte vir Vandag
Woensdag, 5 November 2025 Koos Espach Die verlossing is vir elkeen wat glo (1) Dit is volbring – die gevolge hiervan sal nooit ophou nie Rom. 10:4-7 – “Christus is tog die einde van die wet, sodat elkeen wat glo, vrygespreek kan word. 5 Moses skryf naamlik van die vryspraak op grond van wetsonderhouding dat die mens wat doen wat die wet beveel, daardeur sal lewe. 6 Maar van die vryspraak deur die geloof sê hy: ‘Moenie by jouself sê: ‘Wie sal na die hemel toe opklim? nie,’ d
Gedagte vir Vandag
Maandag, 3 November 2025 Koos Espach Israel en die evangelie (4) Ywerige Christene vir God Rom. 10:1-2 – “Broers, my hartewens en my gebed tot God vir my volk is dat hulle gered word, 2 want ek kan van hulle getuig dat hulle vol ywer vir God is, maar sonder die regte insig.” Vergelyk ook Ps. 63:2-9 – “Ek soek U , o God, my God, ek dors na U; ek smag na U soos in ‘n dor en droë land, ‘n land sonder water ...” (Lees asb. Ps. 63:2-9). As gevolg van Paulus se verbondenhei
bottom of page