top of page

E-Kerk
Gedagte vir Vandag
Maandag, 12 Oktober 2026 Koos Espach Moenie jou broer veroordeel nie (Rom. 14:1-12) Wees verdraagsaam met mekaar (8) Draai of braai Rom. 14:10-12 – “Jy, waarom veroordeel jy dan jou broer? En jy, waarom verag jy jou broer? Ons sal tog almal voor die regterstoel van God moet verskyn, 11want daar staan geskrywe: ‘So seker as Ek lewe, sê die Here, voor My sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is.’ 12Elkeen van ons sal dus oor homself aan God rekenskap moet gee
Gedagte vir Vandag
Vrydag,9 Oktober 2026 Koos Espach Moenie jou broer veroordeel nie (Rom. 14:1-12) Wees verdraagsaam met mekaar (7) Maak dit regtig saak? Rom. 14:10-12 – “Jy, waarom veroordeel jy dan jou broer? En jy, waarom verag jy jou broer? Ons sal tog almal voor die regterstoel van God moet verskyn, 11want daar staan geskrywe: ‘So seker as Ek lewe, sê die Here, voor My sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is.’ 12Elkeen van ons sal dus oor homself aan God rekenskap moet
Gedagte vir Vandag
Woensdag, 7 Oktober 2026 Koos Espach WELKOM TERUG, ONS REIS WEER VERDER SAAM MET PAULUS! Moenie jou broer veroordeel nie (Rom. 14:1-12) Wees verdraagsaam met mekaar (6) Is ons wie ons behoort te wees? Rom. 14:7-9 – “Niemand van ons leef tog vir homself nie, en niemand sterf vir homself nie. 8As ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here. Of ons dan lewe en of ons sterwe, ons behoort aan die Here. 9Hiervoor het Christus ook ge
Gedagte vir Vandag
Vrydag, 25 September 2026 Koos Espach ONS REIS WEER VERDER SAAM MET PAULUS NÁ DIE SKOOL-VAKANSIE. Moenie jou broer veroordeel nie (Rom. 14:1-12) Wees verdraagsaam met mekaar (5) Mag ons vra waarom? Rom. 14:7-8 – “Niemand van ons leef tog vir homself nie, en niemand sterf vir homself nie. 8As ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here. Of ons dan lewe en of ons sterwe, ons behoort aan die Here.” In aangrypende woorde beskryf
Gedagte vir Vandag
Woensdag, 23 September 2026 Koos Espach Moenie jou broer veroordeel nie (Rom. 14:1-12) Wees verdraagsaam met mekaar (4) Doen alles tot eer van die Here Rom. 14:5-6 – “Vir die een is een dag belangriker as ander dae; vir ‘n ander is alle dae ewe belangrik. Elkeen moet net in sy eie gemoed oortuig wees van sy opvatting. 6Die een wat ‘n bepaalde dag op ‘n besondere wyse hou, doen dit tot eer van die Here. Die een wat alles eet, doen dit tot eer van die Here, want hy dank Go
Gedagte vir Vandag
Maandag, 21 September 2026 Koos Espach Moenie jou broer veroordeel nie (Rom. 14:1-12) Wees verdraagsaam met mekaar (3) Die liefde maak nie klone nie Rom. 14:2-3 – “Een glo ‘n mens mag alles eet; ‘n ander is swak in die geloof, en hy eet net groente. 3Die een wat alles eet, moet die ander wat net groente eet, nie verag nie; en die een wat net groente eet, moet die ander wat alles eet, nie veroordeel nie, want God het hom aangeneem.” Vergelyk ook 1 Kor. 8:10; 10:25 – “8:1
Gedagte vir Vandag
Vrydag, 18 September 2026 Koos Espach Moenie jou broer veroordeel nie (Rom. 14:1-12) Wees verdraagsaam met mekaar (2) Geestelike ongevoeligheid Rom. 14:2-4 – “Een glo ‘n mens mag alles eet; ‘n ander is swak in die geloof, en hy eet net groente. 3Die een wat alles eet, moet die ander wat net groente eet, nie verag nie; en die een wat net groente eet, moet die ander wat alles eet, nie veroordeel nie, want God het hom aangeneem. 4Wie is jy om oor iemand anders se bediende te
Gedagte vir Vandag
Woensdag, 16 September 2026 Koos Espach Wees verdraagsaam met mekaar (1) Ons is deel van die unieke drie-Eenheid Rom. 14:1 – “Aanvaar die een wat in die geloof swak is, sonder om met hom te stry as sy opvatting van joune verskil.” Vergelyk ook Joh. 17:11b – “Heilige Vader, bewaar hulle in U Naam, die Naam wat U My gegee het, sodat hulle net soos Ons een kan wees.” Paulus is steeds besig om te verduidelik hoe ons Christenskap prakties moet beleef. In hierdie gedeelte t
Gedagte vir Vandag
Maandag, 14 Sep[tember 2026 Koos Espach Liefde is die volle uitvoering van die wet (9) Wat op die laaste dag gaan gebeur Rom. 13:12b-14 – “Laat ons dan ophou met die werke van die duisternis; laat ons die wapens van die lig opneem. 13Ons moet welvoeglik lewe soos dit in die daglig hoort. Daar moet geen drinkery en uitspattigheid, geen ontug en onsedelikheid, geen rusie en jaloesie wees nie. 14Nee, julle moet lewe soos volgelinge van die Here Jesus Christus en nie voortdur
Gedagte vir Vandag
Vrydag, 11 September 2026 Koos Espach Liefde is die volle uitvoering van die wet (8) Leef soos volgelinge van Jesus Christus Rom. 13:12b-14 – “Laat ons dan ophou met die werke van die duisternis; laat ons die wapens van die lig opneem. 13Ons moet welvoeglik lewe soos dit in die daglig hoort. Daar moet geen drinkery en uitspattigheid, geen ontug en onsedelikheid, geen rusie en jaloesie wees nie. 14Nee, julle moet lewe soos volgelinge van die Here Jesus Christus en nie voor
bottom of page