top of page

E-Kerk
Gedagte vir Vandag
Maandag, 1 Junie 2026 Koos Espach Deur die genade van ons hemelse Vader is ons vandag weer gereed om saam met Paulus te reis. Dankie vir julle geduld! Riglyne vir die Christelike lewe (2) Agapé liefde in die gemeente Rom. 12:9-10 – “Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is. 10Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar; bewys eerbied teenoor mekaar en wees mekaar daarin tot voorbeeld.” (2) Vergelyk ook Matt. 5:43-46 – “Julle het gehoo
Gedagte vir Vandag
Maandag, 25 Mei 2026 Koos Espach Riglyne vir die Christelike lewe (1) Hanteer versigtig - breekbaar Rom. 12:9-10 – “Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is. 10Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar; bewys eerbied teenoor mekaar en wees mekaar daarin tot voorbeeld.” (1). Paulus gee vir ons in die volgende paar verse, tien kort maar kragtige riglyne hoe om ons genadegawes prakties uit te leef in die gemeente en in ons daaglikse omga
Gedagte vir Vandag
Vrydag, 22 Mei 2026 Koos Espach Die nuwe lewe in Christus (18) Jou ‘flaw’ van onmoontlikheid is God se moontlikheid Rom. 12:6-8 – “Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het. As dit die gawe is om God se boodskap te verkondig, laat ons dit gebruik in ooreenstemming met die geloof wat ons bely. 7As dit is om te dien, laat ons dien. As dit is om onderrig te gee, laat ons onderrig gee. 8As dit is om mense te bemoedig, laa
Gedagte vir Vandag
Woensdag, 20 Mei 2026 Koos Espach Die nuwe lewe in Christus (17) Dink soos ‘n dienaar Rom. 12:8 – “Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het ... 8As dit is om mense te bemoedig, laat ons hulle bemoedig. As ons gee, laat dit sonder bybedoelings wees. As ons leiding gee, dan met toewyding. As ons ander help, dan met blymoedigheid.” (3) Iemand het die volgende storie aan my gestuur. Ek het dit aangepas sodat dit by o
Gedagte vir Vandag
Maandag, 18 Mei 2026 Koos Espach Die nuwe lewe in Christus (16) Gee is beter Rom. 12:8 – “Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het ... 8As dit is om mense te bemoedig, laat ons hulle bemoedig. As ons gee, laat dit sonder bybedoelings wees. As ons leiding gee, dan met toewyding. As ons ander help, dan met blymoedigheid.” (2) Vergelyk ook Hand. 20:35 – “Deur my voorbeeld het ek in elke opsig vir julle gewys dat ons
Gedagte vir Vandag
Vrydag, 15 Mei 2026 Koos Espach Die nuwe lewe in Christus (15) Die Here beloon barmhartigheid Rom. 12:8 – “Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het ... 8As dit is om mense te bemoedig, laat ons hulle bemoedig. As ons gee, laat dit sonder bybedoelings wees. As ons leiding gee, dan met toewyding. As ons ander help, dan met blymoedigheid.” (1). Vergelyk ook Matt. 25:40 en 45 – “En die Koning sal hulle antwoord: ‘Dit v
Gedagte vir Vandag
Woensdag, 13 Mei 2026 Koos Espach Die nuwe lewe in Christus (14) Deel vol bakkies uit Rom. 12:8b – “Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het ... 8bAs ons gee, laat dit sonder bybedoelings wees.” (2) Ons bure gee altyd iets terug as hulle iets van ons ontvang het. As ons ’n bakkie kos of ’n warm broodjie of ietsie lekkers oorstuur, kom die bakkie nooit leeg terug nie. Of dit nou ’n sakkie koekies is of vrugte,’n vet
Gedagte vir Vandag
Maandag, 11 Mei 2026 Koos Espach Die nuwe lewe in Christus (13) Doen alles om God te verheerlik Rom. 12:8b – “Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het ... 8bAs ons gee, laat dit sonder bybedoelings wees.” (1) Vergelyk ook Matt. 6:1-2 – “Moenie julle godsdienstige pligte in die openbaar nakom om deur mense gesien te word nie … 2As jy byvoorbeeld armes help, moet dit nie uitbasuin nie. Dit doen die skynheiliges in di
Gedagte vir Vandag
Vrydag, 8 Mei 2026 Koos Espach Die nuwe lewe in Christus (12) Aanvaar jou opdrag Rom. 12:6-8 – “Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het. As dit die gawe is om God se boodskap te verkondig, laat ons dit gebruik in ooreenstemming met die geloof wat ons bely. 7As dit is om te dien, laat ons dien. As dit is om onderrig te gee, laat ons onderrig gee. 8As dit is om mense te bemoedig, laat ons hulle bemoedig. As ons gee, l
Gedagte vir Vandag
Woensdag, 6 Mei 2026 Koos Espach Die nuwe lewe in Christus (11) God gee verskillende gawes Rom. 12:6 – “Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het. As dit die gawe is om God se boodskap te verkondig, laat ons dit gebruik in ooreenstemming met die geloof wat ons bely.” Paulus noem sewe algemene genadegawes wat aan ons gegee is en hoe die betrokke gawe ‘verantwoordelik’ gebruik moet word. Dit is opmerklik dat die funks
bottom of page