top of page

Bedieninge

Een van die kenmerke van ons gemeente is dat ons ‘n Gesins-gemeente is en doen ons baie moeite om iets aan te bied vir die hele huisgesin.

 

Dit is om hierdie rede dat ons jaarlikse basaar,

bekend staan as die Famfest – ‘n ware familie fees waarheen die hele gesin kan kom en die dag saam kan geniet.

 

Dit is vir ons van baie hoë belang dat ons lidamte as gesin 'n geestelike tuiste vind en daarom is dit belangrik vir ons om oud en jonk tot die beste van ons vermoë te dien. 

Raak Betrokke

 

98 Kraalkopstraat, Fochville,

Gauteng, 2515, Suid-Afrika

 

Tel: 018 771 6003

Navrae: skriba@ngfochvillenoord.co.za

 

Kantoorure:

 

Maandag - Vrydag 10:00 - 13:00

Maandag - Donderdag 14:00 - 17:00

 

Skoolvakansies:

Maandag - Donderdag 14:00 - 17:00

  • Facebook - White Circle

©2016 by NG Fochville-Noord.

bottom of page