top of page

E-Kerk
Gedagte vir Vandag
Vrydag, 28 Augustus 2026 Koos Espach Liefde is die volle uitvoering van die wet (2) Niemand het enige wapens teen liefde nie Rom. 13:8a – “Julle moet niemand iets verskuldig wees nie, behalwe om mekaar lief te hê.” Vergelyk en lees ook 1 Kor. 13:1-13. Ons is só geneig om die Bybel te lees sonder om soms regtig in te neem wat die skrywer vir ons wil sê. So lees ek weer vers 8 en besef daar is iets hier in Paulus se eerste deel van die opdrag wat ons nie moet miskyk nie.
Gedagte vir Vandag
Woensdag, 26 Augustus 2026 Koos Espach Liefde is die volle uitvoering van die wet (1) “Liefde” is al God se wette saamgevat in een woord Rom. 13:8-10 – “Julle moet niemand iets verskuldig wees nie, behalwe om mekaar lief te hê. Wie sy medemens liefhet, voer die hele wet van God uit. 9Al die gebooie: ‘Jy mag nie egbreuk pleeg nie, jy mag nie moord pleeg nie, jy mag nie steel nie, jy mag nie begeer nie,’ of watter ander gebod daar ook al is, word immers in hierdie een gebod
Gedagte vir Vandag
Maandag, 24 Augustus 2026 Koos Espach Verpligtinge teenoor die owerhede (6) Jesus se somme werk anders Rom. 13:6-7 – “Dit is ook waarom julle belasting betaal, want die owerhede is dienaars van God en hulle is besig om hulle opdrag uit te voer. 7Gee dus aan almal wat hulle toekom: belasting as dit belasting is, aksyns as dit aksyns is, ontsag as dit ontsag is, eer as dit eer is.” (2). Vergelyk ook Rom. 6:23 – “Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat
Gedagte vir Vandag
Vrydag, 21 Augustus 2026 Koos Espach Verpligtinge teenoor die owerhede (5) Die eis van goeie Christenskap Rom. 13:6-7 – “Dit is ook waarom julle belasting betaal, want die owerhede is dienaars van God en hulle is besig om hulle opdrag uit te voer. 7Gee dus aan almal wat hulle toekom: belasting as dit belasting is, aksyns as dit aksyns is, ontsag as dit ontsag is, eer as dit eer is.” (1). Matt. 22:21-22 – “Jesus sê vir hulle: ‘Gee dan aan die keiser wat aan die keiser be
Gedagte vir Vandag
Woensdag, 19 Augustus 2026 Koos Espach Verpligtinge teenoor die owerhede (4) Burgerlike ongehoorsaamheid Rom. 13:4b-5 – “Maar as jy kwaad doen, het jy rede om bang te wees, want die owerheid het nie verniet die reg om te straf nie. Hy is immers ook hierin die dienaar van God dat Hy die kwaaddoener moet straf. 5Daarom moet jy jou onderwerp, nie net omdat jy vir straf bang is nie, maar ook omdat dit ‘n gewetensaak is.” Alle mag in hemel en op aarde behoort aan God! Daarom
Gedagte vir Vandag
Maandag, 17 Augustus 2026 Koos Espach Verpligtinge teenoor die owerhede (3) Reg en geregtigheid Rom. 13:3-4a – “’n Mens hoef nie vir die owerhede bang te wees as jy goed doen nie, maar wel as jy kwaad doen. Wil jy sonder vrees vir die owerheid lewe? Doen dan wat goed is, en die owerheid sal jou prys, 4want die owerheid is ‘n dienaar van God tot jou beswil.” Samevattend, het ons gesien dat ons gelowiges aan die owerheid gehoorsaam moet wees omdat hulle deur God aangestel
Gedagte vir Vandag
Vrydag, 14 Augustus 2026 Koos Espach Verpligtinge teenoor die owerhede (2) Bid vir hulle wat die leisels vashou Rom. 13:1-2 – “Elke mens moet hom onderwerp aan die owerhede wat oor hom gestel is. Daar is immers geen gesag wat nie van God kom nie, en die owerhede wat daar is, is daar deur die beskikking van God. 2Wie hom teen gesag verset, kom dus in opstand teen die ordening van God; en wie in opstand kom, sal sy verdiende straf kry.” Vergelyk ook 1 Tim. 2:1-2 – “Ek dri
Gedagte vir Vandag
Woensdag, 12 Augustus 2026 Koos Espach Verpligtinge teenoor die owerhede (1) God bly in beheer Rom. 13:1 – “Elke mens moet hom onderwerp aan die owerhede wat oor hom gestel is. Daar is immers geen gesag wat nie van God kom nie, en die owerhede wat daar is, is daar deur die beskikking van God.” My reaksie toe ek hierdie eerste vers van Romeine 13 begin lees, was een van onmiddellike teenkanting. Daar is nie ‘n maniér wat ek hierdie opdrag van Paulus kan uitvoer nie. Misk
Gedagte vir Vandag
Maandag, 10 Augustus 2026 Koos Espach Riglyne vir die Christelike lewe (24) Jesus se “goue reël” = liefde in aksie Rom. 12:21 – “Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.” Vergelyk ook Matt. 7:12 – “Alles wat julle wil hê dat die mense aan julle moet doen, moet julle ook aan hulle doen. Dit is tog waarop dit neerkom in die wet en die profete.” Ons het reeds genoem dat Paulus se uitsprake in Romeine 12:9-21 beskryf kan word as sy
Gedagte vir Vandag
Vrydag, 7 Augustus 2026 Koos Espach Riglyne vir die Christelike lewe (23) Liefde wen altyd die kwaad Rom. 12:21 – “Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.” Paulus sluit Romeine 12 op ‘n aangrypende wyse af in vers 21. In ‘n sekere sin vat hy ook al die riglyne saam wat hy vanaf vers 17 bespreek het, en beklemtoon dat ons Christene oorwinnaars is. Ons is oorwinnaars oor die kwaad wat óns kan oorwin, indien ons die kwaad nie vertro
bottom of page