top of page

E-Kerk
Gedagte vir Vandag
Woensdag, 1 Julie 2026 Koos Espach Ons is veilig terug van vakansie en reis graag verder saam met Paulus. Riglyne vir die Christelike lewe (7) Huwelikstrou en liefde – huweliksmaats = hou-maats Rom. 12:9-10 – “Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is. 10Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar; bewys eerbied teenoor mekaar en wees mekaar daarin tot voorbeeld.” (7) Vergelyk ook Matt. 19:4-6 – “Het julle nie gelees dat die Skepper hull
Gedagte vir Vandag
Woensdag, 10 Junie 2026 Koos Espach Ons vertrek vandag met vakansie. Ons reis DV binnekort weer saam met Paulus. Shalom Riglyne vir die Christelike lewe (6) Liefde van die man vir sy vrou Rom. 12:9-10 – “Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is. 10Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar; bewys eerbied teenoor mekaar en wees mekaar daarin tot voorbeeld.” (6) Vergelyk ook Ef. 5:21-29 – “Wees uit eerbied vir Christus aan mekaar onderda
Gedagte vir Vandag
Maandag, 8 Junie 2026 Koos Espach Riglyne vir die Christelike lewe (5) Liefde van die vrou vir haar man Rom. 12:9-10 – “Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is. 10Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar; bewys eerbied teenoor mekaar en wees mekaar daarin tot voorbeeld.” (5) Vergelyk ook 1 Pet. 3:1-2 – “Vrouens, julle moet aan julle mans onderdanig wees. As daar van julle is met mans wat nie die woord van God glo nie, en die mans
Gedagte vir Vandag
Vrydag, 5 Junie 2026 Koos Espach Riglyne vir die Christelike lewe (4) Ouers se liefde vir hulle kinders Rom. 12:9-10 – “Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is. 10Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar; bewys eerbied teenoor mekaar en wees mekaar daarin tot voorbeeld.” (4) Vergelyk ook Ps. 19:8-9 – “Die woord van die Here is volmaak: dit gee lewe. Die onderwysing van die Here is betroubaar: dit gee wysheid aan dié wat nog onerva
Gedagte vir Vandag
Woensdag, 3 Junie 2026 Koos Espach Riglyne vir die Christelike lewe (3) Kinders se liefde vir hulle ouers Rom. 12:9-10 – “Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is. 10Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar; bewys eerbied teenoor mekaar en wees mekaar daarin tot voorbeeld.” (3) Vergelyk ook Eks. 20:12 – “Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here jou God vir jou gee.” Die tweede riglyn handel o
Gedagte vir Vandag
Maandag, 1 Junie 2026 Koos Espach Deur die genade van ons hemelse Vader is ons vandag weer gereed om saam met Paulus te reis. Dankie vir julle geduld! Riglyne vir die Christelike lewe (2) Agapé liefde in die gemeente Rom. 12:9-10 – “Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is. 10Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar; bewys eerbied teenoor mekaar en wees mekaar daarin tot voorbeeld.” (2) Vergelyk ook Matt. 5:43-46 – “Julle het gehoo
Gedagte vir Vandag
Maandag, 25 Mei 2026 Koos Espach Riglyne vir die Christelike lewe (1) Hanteer versigtig - breekbaar Rom. 12:9-10 – “Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is. 10Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar; bewys eerbied teenoor mekaar en wees mekaar daarin tot voorbeeld.” (1). Paulus gee vir ons in die volgende paar verse, tien kort maar kragtige riglyne hoe om ons genadegawes prakties uit te leef in die gemeente en in ons daaglikse omga
Gedagte vir Vandag
Vrydag, 22 Mei 2026 Koos Espach Die nuwe lewe in Christus (18) Jou ‘flaw’ van onmoontlikheid is God se moontlikheid Rom. 12:6-8 – “Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het. As dit die gawe is om God se boodskap te verkondig, laat ons dit gebruik in ooreenstemming met die geloof wat ons bely. 7As dit is om te dien, laat ons dien. As dit is om onderrig te gee, laat ons onderrig gee. 8As dit is om mense te bemoedig, laa
Gedagte vir Vandag
Woensdag, 20 Mei 2026 Koos Espach Die nuwe lewe in Christus (17) Dink soos ‘n dienaar Rom. 12:8 – “Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het ... 8As dit is om mense te bemoedig, laat ons hulle bemoedig. As ons gee, laat dit sonder bybedoelings wees. As ons leiding gee, dan met toewyding. As ons ander help, dan met blymoedigheid.” (3) Iemand het die volgende storie aan my gestuur. Ek het dit aangepas sodat dit by o
Gedagte vir Vandag
Maandag, 18 Mei 2026 Koos Espach Die nuwe lewe in Christus (16) Gee is beter Rom. 12:8 – “Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het ... 8As dit is om mense te bemoedig, laat ons hulle bemoedig. As ons gee, laat dit sonder bybedoelings wees. As ons leiding gee, dan met toewyding. As ons ander help, dan met blymoedigheid.” (2) Vergelyk ook Hand. 20:35 – “Deur my voorbeeld het ek in elke opsig vir julle gewys dat ons
bottom of page