May 29, 2020

May 28, 2020

May 27, 2020

May 26, 2020

May 25, 2020

May 21, 2020

May 20, 2020

May 18, 2020

May 15, 2020

Please reload

Recent Posts

Noord eKerk - Gedagte vir die dag

January 12, 2016

 

Goeie More 

Vers vir die dag – Galasiërs 5:6 “......Al wat van belang is, is geloof wat deur die liefde tot dade oorgaan”.

Gedagte vir die dag – hier in Vosburg ervaar jy die armoede van die gemeenskap aan jou lyf. Werkloosheid is ‘n enorme probleem en almal probeer om ‘n werkie te kry sodat hulle lewensomstandigheid verbeter kan word. Kyk rondom jou (daar waar jy woon en werk) en jy sal meer as genoeg geleentheid kry om Jesus se liefde aan ander te gee en wys. Die kruks van die saak is egter of ek en jy weg kyk, of help ons waar ons kan? Dit is Jesus se opdrag aan ons – help waar jy kan!.......

Gebedsversoek van ons/julle – Here, dankie dat ons ander kan help......

Geseënde dag

Frans

 

 

 

Please reload

Follow Us

  • Black Facebook Icon

 

H/v Eerstestraat & Kraalkopstraat, Fochville,

Gauteng, 2515, Suid-Afrika

 

Tel: 018 771 6003

Navrae: [email protected]

 

Kantoorure:

 

Maandag - Vrydag 10:00 - 13:00

Maandag - Donderdag 14:30 - 17:30

 

Skoolvakansies:

Maandag - Donderdag 14:30 - 17:30

  • Facebook - White Circle

©2016 by NG Fochville-Noord.