top of page

Noord eKerk - Gedagte vir die dag

  • Frans De Klerk
  • Jan 12, 2016
  • 1 min read

Goeie More

Vers vir die dag – Galasiërs 5:6 “......Al wat van belang is, is geloof wat deur die liefde tot dade oorgaan”.

Gedagte vir die dag – hier in Vosburg ervaar jy die armoede van die gemeenskap aan jou lyf. Werkloosheid is ‘n enorme probleem en almal probeer om ‘n werkie te kry sodat hulle lewensomstandigheid verbeter kan word. Kyk rondom jou (daar waar jy woon en werk) en jy sal meer as genoeg geleentheid kry om Jesus se liefde aan ander te gee en wys. Die kruks van die saak is egter of ek en jy weg kyk, of help ons waar ons kan? Dit is Jesus se opdrag aan ons – help waar jy kan!.......

Gebedsversoek van ons/julle – Here, dankie dat ons ander kan help......

Geseënde dag

Frans

 
 
 

留言


Recent Posts

Follow Us

  • Black Facebook Icon

 

98 Kraalkopstraat, Fochville,

Gauteng, 2515, Suid-Afrika

 

Tel: 018 771 6003

Navrae: skriba@ngfochvillenoord.co.za

 

Kantoorure:

 

Maandag - Vrydag 10:00 - 13:00

Maandag - Donderdag 14:00 - 17:00

 

Skoolvakansies:

Maandag - Donderdag 14:00 - 17:00

  • Facebook - White Circle

©2016 by NG Fochville-Noord.

bottom of page