February 21, 2020

February 20, 2020

February 19, 2020

February 18, 2020

February 17, 2020

February 14, 2020

February 13, 2020

February 12, 2020

February 11, 2020

February 10, 2020

Please reload

Recent Posts

Noord eKerk - Gedagte vir die dag

January 9, 2016

 

Goeie More

 

Vers vir die dag – Miga 5:9 “......om die Here te dien, dit is wysheid”.

 

Gedagte vir die dag – in die kompleks waar my skoonma woon, woon daar mense van baie agtergronde. As gelowige straal haar liefde uit en sy help waar sy kan en omdat sy al bejaard is, kom talle jonger mense haar nader vir raad. Terwyl ons onlangs by haar gekuier het, ontmoet ons van die persone en kom toe agter, dat wanneer jy in jou lewe op jou eie besluite neem, dinge nie altyd gebeur soos dit moet nie. Indien jy jou besluite, en meer nog, jou lewe in die Here se wil los, ontvang jy genoeg wysheid om ander te help.......

 

Gebedsversoek van ons/julle – Here, gee ons meer van daardie wysheid sodat ons net meer en meer kan dien......

 

Geseënde dag

 

Frans

 

Please reload

Follow Us

  • Black Facebook Icon

 

H/v Eerstestraat & Kraalkopstraat, Fochville,

Gauteng, 2515, Suid-Afrika

 

Tel: 018 771 6003

Navrae: [email protected]

 

Kantoorure:

 

Maandag - Vrydag 10:00 - 13:00

Maandag - Donderdag 14:30 - 17:30

 

Skoolvakansies:

Maandag - Donderdag 14:30 - 17:30

  • Facebook - White Circle

©2016 by NG Fochville-Noord.