

Volg ons ook op
NG Gemeente
Fochville-Noord
'n Persoonlike ontmoeting met God, die Skepper van die heelal! Wat 'n ingrypende en wonderlike ding in 'n mens se lewe. Lees en doen saam met ons en beleef God se teenwoordigheid.
Vir ons Hoërskooljeug en enigeen wat wil saamlees.
gebedsgeleentheid
Lied vir die week.
Dagstukkie: 2 Januarie 2021
Ds. Johan Brink
Teks: Fil. 4:8 & 9
Ramshorings en gebed
paasfees halleluja- lied is geleen
Dringende Kerknuus
Pepuda wetgewing- Voorgestelde
veranderinge
Storietyd vir Kinders




eredienste:
Grendeltyd
NG Noord Nuus
Ons kerk is oop. Almal is welkom.
Ons sal jou veilig hou.
Dra net jou masker.
Jy hoef nie te bespreek nie.
Ons het twee dienste om 8 vm. en 9 vm. en die Kategese om 9:40 vm.
Kom geniet dit om saam te aanbid.
Liefde Die Leraars
Normale Eredienstye
Somer - 07h30, 09h00 & 19h00
Winter - 09h00 & 18:00
oggenddiens
Sondag: 07-08-2022
Ds. JPA Brink
Teks: Joh 1:1-18, 10:10 & Mat 13:44-45
Tema: STOP - Geniet - Jy is skatryk
Sondag: 31-07-2022
Ds. JPA Brink
Teks: Ps 122 & 123
Tema: Ons wys Jesus vir almal...
Kersdiens
geloftediens:
Saterdag: 25-12-2021
Ds. P Theron
Tema: Geseënde Christusfees, geliefdes
OujaarsdAG dIENS
Vrydag: 31 Desember 2021
Ds Johan Brink
Teks: Jak 5:7-11
Tema: Hoe sê mens dankie...
Woensdag: 16-12-2020
Ds. P Theron
Teks: Mat. 5:14-16
Tema: Geloftediens 2020
Hemelvaartdiens
Donderdag: 13 Mei 2021
Ds. Pieter Theron
Teks: Lukas 24:50-53
Tema: Lees die tekens van die tyd
gedenkdiens
Dinsdag: 21 Juniei 2022
Ds. Pieter Theron
Tema: Gedenkdiens - Ben Ahlers
Vrydag: 20 Mei 2022
Ds. Pieter Theron
Tema: Gedenkdiens - Annetje Bout
Komende Gebeure
FAMFEST 2021 – My feestelike deel
-
Ons groot basaar is op Vrydag 27 Augustus.
-
Hoe hy gaan lyk sal afhang van die pandemie.
-
Ons gaan egter voort met die dankfees vir die Here.
-
Ons is baie opgewonde daaroor.
-
Ons is dankbaar dat ons kan fees hou.
Ons basaar is ‘n “HARTELUS FEES” vir die Here.
Jy is baie welkom – elke aand 6 nm.

Tentjie Toer Nuus
Ds. Johan & Elzabè het saam met gemeentelede getoer na die Noord Kaap gedurende Julie 2021
Manne op 'n Missie
Droogte hulp vir Sutherland

Ons is die DYNAMAATJIES!!!
Bring u kleuter van 3 tot 7 jarige ouderdom na ons nuwe Kleuterkerk. Om meer te leer van Jesus en saam met ander maats baie pret te hê, terwyl u as ouer die Erediens geniet.
Elke Sondagoggend om 09h00 in die Kleuterkerk!
Vir meer inligting kontak:
Luana Lensley 082 495 3156
Wie is Ons?
Ons gemeente is geleë in die dorp Fochville, 50km vanaf Parys,
50km vanaf Potchefstroom & 60 km van die Suide van Johannesburg.
Ons gemeente bestaan tans uit min of meer 1750 lidmate.
Ons Visie
Ons gemeente se Visie is “Voluit vir Christus”
Filippense 3:8 “...ek beskou alles as waardeloos, want om CHRISTUS JESUS,
my HERE, te ken, oortref alles in waarde...”
Ons wil ‘n gemeente wees waarin elke lidmaat (oud & jonk) met volle oorgawe en passie, in ‘n lewende verhouding met JESUS CHRISTUS lewe.