top of page
LOGO 2024.png
Volg ons ook op
  • Facebook

NG Gemeente

 

Fochville-Noord

 

 

Sondag oggend 09:00

Kleuterkerk 09:00

Kategese 09:45

Aanddiens 18:00

Geen aand diens, kleuterkerk en Kategese gedurende skoolvakansies

Vrydae Middae

15:00

Skoolvakansies Geen

Vrydae Middae

17:30

Skoolvakansies Geen

eredienste:

NG Noord Nuus 
Ons kerk is oop. Almal is welkom.
Ons het twee dienste om 9 vm. en 6 nm. en die Kategese om 09:45 vm.
Kom geniet dit om saam te aanbid.
Liefde Die Leraars
oggenddiens
Sondag: 17-03-2024
Ds. P Theron
Teks: Joh 8:31-38 & Ps 32:5
Tema: Slawe kom vry!
Normale Eredienstye

Somer - 09h00 & 18h00
Winter - 09h00 & 18:00
  • Facebook
Sondag: 10-03-2024
Ds. JPA Brink
Teks: Jes 55:1-9
Tema: Verwonder jou oor God - wees jouself
Goeie vrydag
Donderdag: 28 Maart
Goeie Vrydag NAGMAAL

Tyd: 19:00
Plek: NG Fochville Noord
PAASFEES
Sondag: 31 Maart
Paas Sondag

Tyd: 09:00
Plek: NG Fochville Noord
Hemelvaartdiens
Donderdag: 9 Mei
Tyd: 19:00
Plek: NG Fochville Noord
Kersdiens
Woensdag 25-12-2024
Tyd: 08:00
Plek: NG Fochville Noord
geloftediens:
Maandag 16-12-2024
Tyd: 08:00
Plek: NG Fochville Noord
OujaarsdAG dIENS
Dinsdag: 31 Desember 2024
Tyd: 19:00
Plek: NG Fochville Noord
gedenkdiens
Jaarlikse gebeurtenisse
Vrydag: 1 Maart
Tyd: 06:45
Tema: Wereld biddag vir Vroue
Plek: NG Fochville Noord
Saterdag: 2 Maart
Tyd: 06:45
Tema: Wereld biddag vir Mans
Plek: NG Fochville Noord
Vrydag: 26 April
Tyd: 18:00
Tema: Bybelloop
Plek: NG Fochville Noord
Maandag 1 Julie - Vrydag 5 Julie
Tema: Jesus Week
Vir meer inligting skakel Ds Pieter Theron 084 776 1544
Vrydag: 30 Augustus
Tyd: 10:00
Tema: Famfest
Plek: NG Fochville Noord
Vrydag: 1 November
Tyd: 07:30
Tema: Graad 12 Diens
Plek: NG Fochville Noord
Vrydae 15:00 - 16:00
 
Sand Dunes

Jeug

Vrydae van 17:30 
 

Komende Gebeure

                             FAMFEST 2024 – Uitgee vir Jesus Feës
  • Ons groot basaar is op Vrydag 30 Augustus.
  • Ons gaan voort met die dankfees vir die Here.
  • Ons is baie opgewonde daaroor. 
  • Ons is dankbaar dat ons kan fees hou.
Ons basaar is ‘n “UITGEE VIR JESUS FEES” vir die Here.
Nuwe_edited.jpg
ISRAEL TOER
Ds. Johan & Elzabè en die groep vertrek 24 Maart 2024
Ons is die DYNAMAATJIES!!!

Bring u kleuter van 3 tot 7 jarige ouderdom na ons nuwe Kleuterkerk. Om meer te leer van Jesus en saam met ander maats baie pret te hê, terwyl u as ouer die Erediens geniet. 

Elke Sondagoggend om 09h00 in die Kleuterkerk!

Vir meer inligting kontak: 

Samantha Palm 066 255 6542

Wie is Ons?

Ons gemeente is geleë in die dorp Fochville, 50km vanaf Parys, 

50km vanaf Potchefstroom & 60 km van die Suide van Johannesburg.  

 

Ons gemeente bestaan tans uit min of meer 1300 lidmate. 

 

Ons Visie

 

Ons gemeente se Visie is “Voluit vir Christus”   

 

Filippense 3:8 “...ek beskou alles as waardeloos, want om CHRISTUS JESUS,

my HERE, te ken, oortref alles in waarde...”  

 

Ons wil ‘n gemeente wees waarin elke lidmaat (oud & jonk) met volle oorgawe en passie, in ‘n lewende verhouding met JESUS CHRISTUS lewe.

bottom of page