top of page

Gemeente Toere

Fochville-Noord Toere

NG Fochville-Noord is ‘n gemeente wat lief is om te toer.

Daar vind jaarliks verskeie toere plaas en enige persoon is welkom om saam met ons op toer te gaan. 

 

Die volgende toer het in die verlede plaasgevind:

In die Voetspore van JESUS (reis deur Israel)

Volgende jaar (2022):

Passiespele en Europa Toer


Jaarlikse Tentjie Toere

September 2019 - Geniet 'n paar fotos van die huidige Suid Kaap - Toer

  

Ons probeer die toere so goedkoop moontlik aanbied om dit binne die bereik van meer 

mense te bring.

 

Vir meer inligting kontak gerus vir:

Ds. Johan en Elzabé Brink by jpabrink@gmail.com
Tel: 018 7716567   Sel. 083 4595214

bottom of page