top of page

Elandsfontein Kampterrein

Kampterrein Beskikbaar!

Elandsfontein is NG Gemeente Fochville-Noord se Kampterrein en is ideaal vir enige kerk, jeug of ander kampe. Die kampterrein is geleë buite Fochville, 50 km vanaf Potchefstroom en 50 km vanaf Parys. 

 

 Die terrein beskik oor die volgende fasiliteite:

Daar is kampeerplek vir karavane en tente

 Slaapplek met nuwe matrasse vir 90 persone

(Daar is 4 enkel kamers en 4 saal kamers wat van 19 tot 27 persone kan deel)

 

Ablusie geriewe (Mans & Vrouens) met warm water, stort, bad, wasbakke, spieëls, kragpunte ens.

Kombuis met al die nodige geriewe (yskaste, vrieskaste, groot potte en panne, Gas, stoof, oond, opwas ens.) om vir groot hoeveelhede mense kos te maak.

 Onderdak eetsaal

Braai area

Opwas area

'n Groot swembad

Groot grasperk met bome

Saal met stoele tafels en 'n verhoog

 

Vir besprekings kontak:

Ds. Johan Brink (083 459 5214)

  • Facebook
bottom of page