Pinksterdienste 2021
Nota: Party van die preke begin na 3-5 minute
nadat dit begin het. Die klank is reg as die preek begin


Sondag: 16-5-2021
Ds. P Theron
Teks: Spreuke 4:18-23 & Psalm 19:8-10
Tema: Jou denke - deur God verander....
Sondag aand: 16-5-2021
Ds. Johan Brink
Teks: Efes. 1:15-23
Tema: Ingeprop en aangeskakel vir groei - deur gebed ....
Dinsdag: 18-5-2021
Ds. Johan Brink
Teks: Heb. 10:19-25
Tema: Saamwees: deur 'n oop deur met 'n hart vol liefde...
Maandag: 17-5-2021
Ds. Pieter Theron
Teks: Ps. 37:3,4 & Sef. 3:16,17
Tema: Waardeer ons Koning - Aanbidding...
Woensdag: 19-5-2021
Ds. Pieter Theron
Teks: Hand. 1:8 & Mat. 28:18-19
Tema: Groei en getuig; getuig en groei...
Donderdag: 20-5-2021
Ds. Johan Brink
Teks: Hand. 1:8 & Efes. 3:14-21
Tema: Die krag van die Heilige Gees sal julle lei...
Pinksterdienste 2020

