top of page

Welkom by
EJIX
Wat is EJIX?
EJIX is ons Entoesiastiese Jongmense In Christus!
Dit is vir alle "20 Something" jongmense wat die behoefte het om nader aan die Here te kom en in community met ander jongmense wat passievol is oor hulle verhouding met die Here te kom groei.
Die EJIX is 'n netwerk van Selgroepe wat Woensdae aande om 18h30 bymekaarkom by die Kerk om saam te worship, te leer en te groei. Die groep het al so gegroei dat ons oor die 50 jongmense by die Kerk het wat saam fellowship beleef. Kom word deel van die movement wat ons gemeente se toekoms gaan verander vir die Here.
As jy die behoefte het om saam met jongmense te kom groei en verhoudings te bou wat sinvol is, kom skakel gerus in.



bottom of page