KIX

KIX - vir alle Graad 1 tot 7 kinders (elke Vrydagmiddag vanaf 15:00 tot 16:00) 

Elke Vrydagmiddag om 15h00 kom ons KIX maats bymekaar vir ‘n uur vol lekker aktiwiteite wat deur ons KIX tannies gereël word.

 

By die KIX wil ons saam speel, sing, leer, en groei...alles tot eer van Jesus.

 

        Vir meer inligting kontak:
         Jeanne Coetzee - 084 602 8155